Kalahariklong

52 – Paarl, Western Cape, Afryka Południowa

1
0

Kalahariklong

52 – Paarl, Western Cape, Afryka Południowa

Man van vele talent

Wzajemne Dopasowanie

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Dołącz teraz

Logowanie: Zalogowany teraz

Zmieniony: Wczoraj

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

O Nim

Hier kan ek baie se maar op die ou einde gaan die regte persoon weet...so in n paar woorde :
my Skepper kry al die eer
My sukses en my hele lewe is Aan HOM tedanke
Ek eerbiedig die sabat en is Hartseer oor my slegte dade wat teenstrydig met Sy wet en wil is
Ek is lief vir my mense ,my hond en my paar vriende is vir my kosbaar...
Ek bid Vir n goeie maat wat vir my sal wees soos ek vir haar sal wees...
Ek het nie kinders nie..so kleingoed is vir my kosbaar...dankbaarhied en vergenoegtheid is my moto...die res kan jy self van my leer as dit sover vorder

Eks nie pervek nie maar ek sal vir die regte persoon naby aan dit wees...ek werk hard en wil lekker tye met iemand deel.. iemand wat vrede en rustigheid in my lewe kan waardeer en rispekteer...ek was lank alleen en ek het hartseer beleef...maar deur die jare het ek geleer...ons kan nie als op ons manier kry nie...maar jy kan ook nie jouself verloor nie...so as iemand op hierdie ouderdom geld of weelde soek moet jy dit saam bring...ek leef goed...maar ek leef plat op die aarde...niemand weet wat ek het of besit nie..dis net beter so
Liefde en al die mooi dinge soos n vars veldblom kan ek gee en ek gee dit uit my hart...
My hond is vet en het goeie maniere.dit behoort iets te se lol

Ek hoop jou droom word waar...maar n droom sonder gebed is geen droom..

Die toekoms le onbekend voor, gister is verby en vandag is jou kans..neem dit ...jy kan niks verloor nie

Jego Idealny Partner

Jy sal weet as jy die gevoel kry..
Jy sal weet as jy nie pas nie
Jy kan my nie verander nie..ek sal self as ek wil
Jy weet as jy verkeerd was ,jy weet om sagkuns jammer te se.
Jy gaan my nie om die bos lui nie..tensy jy my wil virbaas
Jyt jou mooi hart en ek sal jou op my hande dra. Jyt nie n koffer vol ou haat in jou hart nie...jyt jou tyd gebruik om gesond te word van jou verlede...jy bring jou ware begeerte vir my om dit te help maak werk... jou kinders het die vermoë om respek vir aandag en liefde te veruil. En jou bybel lę gereeld op jou bors as jy slaap...jyt n kalmte oor jou terwyl jy lekker kan dans. jyt n begeerte om mooi te lyk vir die spesiale oomlik en soms jou vuil moderige voetjies in my hande onder die kraan af te spoel. Jy moet soms iewers alleen iets doen maar jy wil eintlik nie...jy wil he ek moet vir jou die mooi wys...soms tussen mense en soms stok siel die 2 alleen...jy wil met jou kop op my bors lę as jy moeg is en wil my met baie liefde bedref...jy wil verstaan as ek nie in dieselde goed belangstel nie maar jy sien ek probeer om jou jou sin ook te gee...jy hou van om self goed te doen...jy het seker geleer om te gee soos jy neem...mmm jy is verbaas om n wonderwerk vol wysheid te sien maar jy gaan bedref word as jy hom toelaat..hy gee altyd sy als...wees verseker...hy ken die vrou wat die bybel van praat en hys bewus hoe hy haar moet behandel...lang lys maar niks om oor te bekommer nie...die is maar net jy. Niemand het dit ooit raakgesien nie...

What His Friends Say

Kalahariklong hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

O Nim

Kraj Pochodzenia:
Namibia
Aktualna Lokalizacja:
Paarl, Western Cape, Afryka Południowa
Płeć:
Mężczyzna
Wiek:
52
Znak Zodiaku:
Byk
Wzrost:
Zapytaj mnie później
Sylwetka:
Szczupła
Wygląd:
Zapytaj mnie później
Kolor Włosów:
Prawie Siwy
Kolor Oczu:
Brązowy
Pochodzenie Etniczne:
Białe
Język Ojczysty:
Afrykański
Inne Języki:
Angielski
Wyznanie:
Chrześcijaństwo/Inne
Stan Cywilny:
Bez Ślubu
Typy Znajomości:
Partnerzy do aktywnego spędzania czasu; Przyjaciele; Otwarty na propozycje
Dzieci:
Nie
Dzieci w Przyszłości:
Może
Nawyki Żywieniowe:
Zdrowa żywność
Nawyki Palenia:
Zapytaj mnie później
Spożywanie Alkoholu:
Pijący okazjonalnie
Wykształcenie:
Wyższe (Magister)
Zawód:
Samozatrudniony
Dochody:
Zapytaj mnie później

Jego Idealny Partner

Kraj Pochodzenia:
Namibia; Afryka Południowa
Aktualna Lokalizacja:
Namibia; Afryka Południowa
Płeć:
Kobieta
Przedział Wiekowy:
30 - 50
Znak Zodiaku:
Obojętnie
Wzrost:
140cm (4' 7.1") lub niższy - 189cm (6' 2.4")
Sylwetka:
Szczupła; Przeciętna; O zaokrąglonych kształtach
Wygląd:
Atrakcyjny
Kolor Włosów:
Obojętnie
Kolor Oczu:
Obojętnie
Posiada Zdjęcie:
Ma znaczenie
Pochodzenie Etniczne:
Białe
Język Ojczysty:
Afrykański; Angielski
Inne Języki:
Obojętnie
Wyznanie:
Chrześcijaństwo/Inne
Stan Cywilny:
Bez Ślubu; Rozwodnik; Wdowiec (Wdowa)
Dzieci:
Tak, ale nie mieszkający razem
Dzieci w Przyszłości:
Może
Nawyki Żywieniowe:
Jedzący prawie wszystko; Zdrowa żywność
Nawyki Palenia:
Obojętnie
Spożywanie Alkoholu:
Pijący okazjonalnie
Wykształcenie:
Obojętnie
Zawód:
Obojętnie
Dochody:
Wygodne życie
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

Więcej o Nim

Więcej Informacji o Wyglądzie
Sztuka na Ciele:
Nie mam
Cechy Osobowości
Cechy:
Inteligentny; Na luzie; Ostrożny; Realista
Wyznawane Wartości:
Dobrodziejstwo; Oddanie; Pokora; Powściągliwość; Samokontrola; Szczerość; Tolerancja; Ufność; Uprzejmość; Współczucie; Zdolność wybaczania; Życzliwość
Rozrywka i Wypoczynek
Sposób na Randkę:
Koncert muzyczny; Piknik w parku; Kolacja w restauracji; Wyjście na tańce; Spotkanie przy kawie; Spacer po plaży
Lektura:
Sprawia mi to przyjemność